Bible Society of South Africa

Kersfees

Al ooit gewonder waaroor Kersfees gaan?
– Meer as ‘n winskoop!
– Het ons Kersfees deur ons vingers laat glip?
– Kry die Kersverhaal agtermekaar.
– Help skep saam aan ‘n nuwe orde.
– Die grootste skat ooit!

Hierdie vyf dag-leesplan, ontwerp vir persoonlike of gesinslees, bied riglyne met Skrifgedeeltes oor hoe om die gees van Kersfees die beste te benut. Begin vandag jou Bybelleesreis!

Episodes

Kersfees – Dag 1 lees episode
Kersfees – Dag 2 lees episode
Kersfees – Dag 3 lees episode
Kersfees – Dag 4 lees episode
Kersfees – Dag 5 lees episode

U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app om daaglikse kennisgewings te ontvang.

Bible Society of South Africav.4.18.8
VOLG ONS