Bible Society of South Africa

Wierook

Wierook is ʼn soort hars wat ʼn belangrike rol in en om die tabernakel en die tempel van Salomo gespeel het. Wanneer wierook gebrand word, stel dit ʼn aangename geur vry.



Dit is onseker van watter boomsoort hierdie hars in die Ou Nabye Ooste geoes is.

Belangrik in godsdienstige rituele

Wierook is in godsdienstige dienste in Israel gebruik, byvoorbeeld op die wierookaltaar in die tabernakel, of wanneer die daaglikse wierookoffers gebring is (Eksodus 30:1-10). 



Die brand van wierook is gesien as ʼn simbool van aanbidding en gebed



 

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS