Bible Society of South Africa

Cistushars

Cistushars (labdanum) is ʼn soort hars met ʼn baie soet reuk. Dit is afkomstig van ʼn struik wat waarskynlik in die suidooste van Egipte gegroei het.


Cistushars is ʼn verbruiksartikel en word onder andere in Genesis 37:25 en Eksodus 30:34 vermeld.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS