Bible Society of South Africa

Balsem

Balsem is ʼn geurige hars wat van verskillende soorte plante verkry kan word.

Handelsware

Balsem is deur die Arabiere ingevoer, soos beskryf word in Esegiël 27:22. Dit is ook as ʼn geskenk van speserye en salwe (1 Konings 10:2) gegee. Balsem was baie kosbaar en is daarom sorgvuldig bewaar (2 Konings 20:13).

Gebruik van balsem

Balsem is by verskeie geleenthede gebruik:

Harssoorte in die Bybel

Daar is verskillende soorte hars in die Bybel:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS