Heiligheid
Heiligheid is ʼn sentrale begrip in die Bybel en in godsdiens oor die algemeen. Dit kan vanuit ʼn verskeidenheid oogpunte gedefinieer word:
- Heiligheid is ʼn kenmerk van alles wat aan God behoort en wat met God of die goddelike verband hou.
- Heiligheid is iets wat mense ervaar wanneer hulle met God in aanraking kom. God se heiligheid wek gevoelens van ontsag en nietigheid by mense op.
- Heiligheid kan ook dui op ʼn spesifieke status binne die gemeenskap. Priesters in die Ou Testament het byvoorbeeld ʼn heilige status gehad.
- Heiligheid manifesteer in sekere verskynsels soos goddelike openbaring.
Die onderwerp van heiligheid word verder bespreek in twee subartikels:
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: