Apodiktiese wette
In apodikties-geformuleerde wetsbepalings word sekere dinge eenvoudig verbied. ʼn Direkte verbod kan op drie maniere in die Ou Testament verwoord word:
- 1.“Jy mag nie x doen nie.”
- 2.“Enigeen wat x doen, sal sekerlik dood gemaak word.”
- 3.“Vervloek is elkeen wat x doen.”
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: