Bible Society of South Africa

Heiligheid

Heiligheid is ʼn sentrale begrip in die Bybel en in godsdiens oor die algemeen. Dit kan vanuit ʼn verskeidenheid oogpunte gedefinieer word:

  • Heiligheid is ʼn kenmerk van alles wat aan God behoort en wat met God of die goddelike verband hou.
  • Heiligheid is iets wat mense ervaar wanneer hulle met God in aanraking kom. God se heiligheid wek gevoelens van ontsag en nietigheid by mense op.
  • Heiligheid kan ook dui op ʼn spesifieke status binne die gemeenskap. Priesters in die Ou Testament het byvoorbeeld ʼn heilige status gehad.
  • Heiligheid manifesteer in sekere verskynsels soos goddelike openbaring.

Die onderwerp van heiligheid word verder bespreek in twee subartikels:

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS