Bible Society of South Africa

2 Korintiërs: Verskeie briewe?

Dit word algemeen aanvaar dat 2 Korintiërs voorwaar deur Paulus geskryf is. Kenners is egter verdeeld oor die vraag of die teks oorspronklik een geheel was. Dit is ook moontlik dat die brief saamgestel is deur ʼn latere redaktor, wat twee, drie, vier of selfs vyf briewe wat Paulus aan die Korintiërs geskryf het, saamgevoeg het.

Die verskeie dele

Daar is verskeie dele van 2 Korintiërs wat onafhanklike briewe kon gewees het:

  • 2 Korintiërs 1:1 – 2:13 en 7:5-16;
  • 2 Korintiërs 2:14 – 7:4;
  • 2 Korintiërs 8:1-24;
  • 2 Korintiërs 9:1-15;
  • 2 Korintiërs 10:1 – 13:13.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS