1 Konings: Datering
1 en 2 Konings vorm deel van ʼn groot historiese werk, wat saam met die boeke Josua
In sy huidige vorm dateer die boek waarskynlik uit die tydperk 550 tot 500 v.C. Die boek beskryf gebeure wat plaasgevind het in die tydperk vanaf die tiende eeu v.C. tot die negende eeu v.C.
Die boek bevat baie verskillende tradisionele verhale omtrent bekende profete en die geskiedenis van Israel en Juda. In sy huidge vorm is 1 Konings die resultaat van ʼn lang proses van oorlewering en redigering. Die redigeringsproses is voltooi gedurende of na die Babiloniese ballingskap
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: