Bible Society of South Africa

Standaardgewig van die heiligdom

Om te verseker dat die sikkel oral ewe veel geweeg het, is daar op ʼn standaard ooreengekom. Hierdie standaard is deur ʼn spesiale teken aangedui, in die vorm van ʼn soort uurglas.


In die Afrikaanse Bybel (1983-vertaling) word na hierdie standaardgewig verwys as “die standaardgewig van die heiligdom” Eksodus 30:13.

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS