Fariseërs in die Nuwe Testament
Die Fariseërs word meer as ʼn honderd keer in die Nuwe Testament vermeld. In die Evangelies
Jesus en die Fariseërs
Jesus was nie deel van die Farisese beweging nie, maar daar is ooreenkomste tussen Hom en die Fariseërs. Een voorbeeld is die gelykenisse – kort verhale oor ʼn situasie uit die alledaagse lewe met ʼn godsdienstige sedeles. Sulke gelykenisse is eintlik eers in die Rabbynse geskrifte
Lees verder?
Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy: