Bible Society of South Africa

Dariek (muntstuk)

In ongeveer 520 v.C. het die Persiese koning Darius I (522-486 v.C.) die dariek in omloop gebring. Die dariek het 8,4 gram geweeg en was van suiwer goud gemaak. Die monetêre waarde was gelyk aan 20 silwer sikkels.

Verwante Bybelgedeeltes

1 KRONIEKE 29.7 ESRA 8.27

Lees verder?

Met ʼn gratis BibleSA-rekening kan jy:

  • Ander vertalings in alle amptelike tale lees.
  • Na die Bybel luister (11 vertalings is reeds beskikbaar).
  • Verskillende Bybelvertalings vergelyk.
  • Jou ervaring verspersoonlik deur jou eie notas en gemerkte tekste in te sluit. Jy kan ook jou notas en gemerkte tekste afsonderlik besigtig.
  • Toegang kry tot meer as 1 100+ onderwerpe en agtergrondartikels in Engels en Afrikaans asook 52 volkleurkaarte.

Bible Society of South Africav.4.18.12
VOLG ONS