Word jy bedreig deur gesinsgeweld?
Jy is nie alleen nie!
Dalk is jy een van die duisende mense in ons land wat blootgestel word aan gesinsgeweld. Glo jy, soos baie van hierdie slagoffers, dat jy iets verkeerds gedoen het en daarom die mishandeling verdien?
*Alle Skrifgedeeltes geneem uit die Afrikaans 2020-vertaling.
Kry hulp!
Daar is talle organisasies in Suid-Afrika wat daarop ingestel is om mense in situasies waar mishandeling plaasvind, te help.
Skakel Life Line by 0800 150 150.
Episodes
Word jy bedreig deur gesinsgeweld? – Dag 1 lees episode
Word jy bedreig deur gesinsgeweld? – Dag 2 lees episode
Word jy bedreig deur gesinsgeweld? – Dag 3 lees episode
Word jy bedreig deur gesinsgeweld? – Dag 4 lees episode
U kan inskryf op hierdie leesplan op die BibleSA-app