Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 7 April 2023

Bybelteks(te)

9Daarom het God Hom

ook tot die hoogste eer verhef

en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is,

10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is,

die knie sou buig,

11en elke tong sou erken:

“Jesus Christus is Here!”

tot eer van God die Vader.

FILIPPENSE 2:9-11AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS