Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 8 April 2023

Bybelteks(te)

7Gedurende sy aardse lewe het Hy aan God, wat Hom uit die dood kon red, gebede en smekinge geoffer met harde geroep en met trane. En sy gebede is verhoor vanweë sy eerbiedige onderworpenheid aan God.

HEBREËRS 5:7AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS