Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 27 April 2023

Bybelteks(te)

24Betuig julle liefde vir Hom,

julle almal wat die guns van die Here geniet.

Die Here beskerm dié wat aan Hom getrou is,

maar dié wat teen Hom opstandig is,

straf Hy swaar.

PSALMS 31:24AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS