Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 2 Junie 2024

Bybelteks(te)

PSALMS 104

33Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe,

ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.

34Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees!

Ek wil my in die Here verbly.

PSALMS 104:33-34AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS