Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 1 Junie 2024

Bybelteks(te)

JESAJA 40

28Weet jy dan nie,

het jy nog nie gehoor nie?

Die Here is die ewige God,

Skepper van die hele aarde.

Hy word nie moeg nie,

Hy raak nie afgemat nie

en sy insig is ondeurgrondelik.

29Hy gee die vermoeides krag,

Hy versterk dié wat nie meer kan nie.

JESAJA 40:28-29AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS