Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 18 November 2023

Bybelteks(te)

19U het krygsgevangenes weggevoer,

mense het vir U geskenke gebring,

selfs dié wat teen U in opstand was.

Toe het U opgegaan na die hoogte

om daar te woon, Here God!

PSALMS 68:19AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS