Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 18 Februarie 2024

Bybelteks(te)

11Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard. 12Met blydskap moet julle die Vader dank wat julle geskik gemaak het om deel te hê aan die erfenis wat vir die gelowiges wag in die ryk van die lig.

KOLOSSENSE 1:11-12AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS