Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 17 Februarie 2024

Bybelteks(te)

14en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel.

2 KRONIEKE 7:14AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS