Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 18 Augustus 2024

Bybelteks(te)

PSALMS 62

6Net by God vind ek rus,

want op Hom vertrou ek.

7Net Hy is my rots en my redding,

my veilige vesting, sodat ek stewig staan.

PSALMS 62:6-7AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS