Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 17 Augustus 2024

Bybelteks(te)

JESAJA 40

28Weet jy dan nie,

het jy nog nie gehoor nie?

Die Here is die ewige God,

Skepper van die hele aarde.

Hy word nie moeg nie,

Hy raak nie afgemat nie

en sy insig is ondeurgrondelik.

JESAJA 40:28AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.24.4
VOLG ONS