Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 13 Julie 2024

Bybelteks(te)

JAKOBUS 5

11Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming.

JAKOBUS 5:11AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS