Bible Society of South Africa

Vers-'n-dag - 14 Julie 2024

Bybelteks(te)

DEUTERONOMIUM 31

6Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.”

DEUTERONOMIUM 31:6AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.23.0
VOLG ONS