Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 11 Junie 2023

Bybelteks(te)

My hulp kom van die Here

1'n Pelgrimslied.

Ek kyk op na die berge:

waarvandaan sal daar vir my hulp kom?

2My hulp kom van die Here

wat hemel en aarde gemaak het.

3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie;

Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.

PSALMS 121:1-3AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS