Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 10 Junie 2023

Bybelteks(te)

4So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. 5In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees.

EFESIËRS 1:4-5AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.19.0
VOLG ONS