Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 98

Spreuke 12:24

Bybelteks(te)

24Hardwerkende mense kom in magsposisies;

lui mense word dwangarbeiders.

SPREUKE 12:24AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke spel die oeroue waarheid uit. Hardwerkende mense styg uit. Die mense wat lyf wegsteek, sak uit. Jerobeam is ’n voorbeeld daarvan (vgl 1 Kon 11:28 vv).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS