Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 92

Spreuke 12:11

Bybelteks(te)

11Wie sy grond bewerk, het volop om te eet;

wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie.

SPREUKE 12:11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke kontrasteer een van die fundamentele kenmerke van die wyse teenoor die dwase. Die wyse belê in harde werk. Die dwase belê in denkbeeldige skemas. Die wyse floreer daarom met brood op die tafel. Die dwase krepeer van leë beloftes.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS