Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 91

Spreuke 12:10

Bybelteks(te)

10Die regverdige sorg goed vir sy diere,

maar die goddeloses is wreed.

SPREUKE 12:10AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke beskryf die verskil tussen die regverdige en die goddelose aan die hand van hulle omgee vir hulle veediere. Die regverdige ken die behoeftes van sy diere en voorsien daarin. Die goddelose is wreed selfs al gee hy voor dat hy ontfermend optree.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS