Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 86

Spreuke 12:1

Bybelteks(te)

1Wie hom laat leer, wil graag kennis ontvang;

wie hom nie laat teregwys nie, is 'n dom mens.

SPREUKE 12:1AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke kontrasteer die dom-astrante persoon wat teen alle dissipline rebelleer met die leergierige persoon wat weet dat dissipline wesenlik is om jou kennis te verbreed.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS