Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 84

Spreuke 11:28

Bybelteks(te)

28Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val;

wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.

SPREUKE 11:28AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke kontrasteer vertroue op rykdom met vertroue op God. Dié wat op rykdom vertrou, kom tot ’n val. Dié wat op God vertrou – die regverdiges – floreer soos groen blare aan ’n boom.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS