Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 72

Spreuke 11:8

Bybelteks(te)

8Die regverdige word uit sy nood bevry,

en dié nood tref die goddelose.

SPREUKE 11:8AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke laat ’n mens glimlag oor die ironie dat die goddelose opdaag om die moeilikheid te ontvang waarvan die Here die regverdige verlos het. “The wicked are caught in their own trap.”

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS