Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 71

Spreuke 11:7

Bybelteks(te)

7Wanneer 'n slegte mens sterf, verdwyn alle hoop,

selfs die verwagting wat op mag gebou is.

SPREUKE 11:7AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke waarsku die goddelose dat die dood die einde van al sy verwagtinge is, selfs vir sy nageslag. Die Griekse vertalers het bygevoeg: “As die regverdige sterf, vergaan die hoop nie.” Hulle het rekening gehou met ’n lewe na die dood vir die regverdige.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS