Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 67

Spreuke 10:31-32

Bybelteks(te)

31Daar kom wysheid uit die mond van die regverdige,

'n tong wat kwaad stig, sal uitgesny word.

32Die regverdige weet om die gepaste ding te sê;

die goddeloses stig kwaad met wat hulle sê.

SPREUKE 10:31-32AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke kontrasteer die woorde van die regverdige en dié van die goddeloses. Die regverdige se woorde is wys en aanvaarbaar. Die goddeloses se woorde is pervers en verdraai die waarheid. “Die valse tong word uitgeroei” (1933/53-vertaling), bedoelende, hulle valsheid sal vernietig word.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS