Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 62

Spreuke 10:23

Bybelteks(te)

23Die dwaas geniet dit om hom skandalig te gedra,

maar die mens met insig geniet die wysheid.

SPREUKE 10:23AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke leer ons dat smaak verskil. Dwase mense geniet skandelike dade, want hulle beskou alles as ’n grap. As jy nie saamwerk nie, is jy ’n “spoil sport.” Skerpsinnige mense geniet egter wysheid, want hulle sien deur dwases se bose planne. Jy sal moet kies!

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS