Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 59

Spreuke 10:19

Bybelteks(te)

19Met baie praat bly die sonde nie uit nie;

wie sy woorde tel, is verstandig.

SPREUKE 10:19AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke raai ons aan om woorde spaarsamig te gebruik: “The more talk, the less truth.” Hoe meer woorde, hoe minder wysheid: “The wise measure their words.” (The Message)

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS