Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 57

Spreuke 10:17

Bybelteks(te)

17Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe;

wie teregwysing verwerp, dwaal van dié pad af.

SPREUKE 10:17AFR83Maak oop in die Bybelleser

Dié vers word só goed verwoord deur Peterson: “The road to life is a disciplined life; ignore correction and you’re lost for good.” (The Message). Leerbaarheid lei tot die lewe. Arrogansie lei tot die dood.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS