Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 53

Spreuke 10:10

Bybelteks(te)

10Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart;

en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val.

SPREUKE 10:10AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke spreek onderduimsheid aan (met die oog knip). ’n Klein oortreding het groot gevolge. Valsheid bring mens egter tot ’n val.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS