Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 52

Spreuke 10:8-9

Bybelteks(te)

8Die mens met verstand aanvaar bevele.

Wie aanhou onsin praat, kom tot 'n val.

9Wie opreg leef, leef sonder vrees;

wie krom paaie loop, word uitgevind.

SPREUKE 10:8-9AFR83Maak oop in die Bybelleser

Spreuke sit die tema van leerbaarheid voort. Die een met die wyse hart luister na God se gebooie en leef met integriteit. “Nothing to hide, nothing to fear.” Die een met die dwase lippe verdraai die waarheid en is onleerbaar. Perverse gedrag lei na jou ondergang.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS