Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 46

Spreuke 9:11-12

Bybelteks(te)

11As jy wysheid het, sal jy lank lewe,

jou lewensjare sal vermeerder word.

12As jy wysheid het, het jy self die voordeel daarvan;

as jy 'n ligsinnige mens is, dra jy alleen die las.

SPREUKE 9:11-12AFR83Maak oop in die Bybelleser

Die pa spel die beginsel uit dat wysheid jou lewe verleng en verdiep, maar dat dwaasheid jou vervreem en vereensaam. Iets wat opvoeders met meer ywer en verantwoordelikheid moet laat optree. En iets wat almal van ons motiveer om erns te maak met Vrou Wysheid.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS