Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 362
Spreuke 31:8-9
Bybelteks(te)
SPREUKE 31
Die ma se raad is dat die koning moet praat vir dié wat self nie hulle sê kan sê nie, en opkom vir die regte van dié wat te gronde gaan (Spr 31:8). Die armes en ellendiges is die koning se primêre regsverantwoordelikheid (Spr 31:9).