Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 359

Spreuke 30:32

Bybelteks(te)

32As jy verwaand opgetree en jou aangestel het,

of as jy slegte bedoelings het, hou op daarmee.

SPREUKE 30:32AFR83Maak oop in die Bybelleser

Hoogmoed kom egter tot ‘n val.

Vers 32. Of jy nou verwaand was of doodgewoon die intensie daartoe gehad het, bly net stil! Hoogmoed kom tot ‘n val.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS