Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 351

Spreuke 30:10

Bybelteks(te)

10Moenie 'n slaaf by sy eienaar beskinder nie;

dalk vervloek die slaaf jou en moet jy die gevolge dra.

SPREUKE 30:10AFR83Maak oop in die Bybelleser

Getuienis

Agur gaan vanuit sy belydenis en gebed oor tot ‘n aantal wyshede wat hy as getuienis aanbied (vers 10-33).

Moenie lasterlike stories oor ander versprei nie. Jy kan self aan die pen ry.

Vers 10. Peterson vertaal: “Don’t blow the whistle on your fellow workers behind their backs; They’ll accuse you of being underhanded, and then you’ll be the guilty one!”

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS