Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 346

Spreuke 29:23

Bybelteks(te)

23Hoogmoed bring 'n mens tot 'n val;

nederigheid bring eer.

SPREUKE 29:23AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 23. Hoogmoed kom tot ‘n val. Want, hoogmoed (pride) keer dat jy raad of teregwysing ter harte neem. Nederigheid daarenteen bring eer, omdat jy dan doelbewus jou instel om leerbaar te wees en nie net op eie insig staat te maak nie.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS