Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 314

Spreuke 27:12

Bybelteks(te)

12'n Verstandige mens sien onheil kom en sorg dat dit hom nie tref nie,

onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor.

SPREUKE 27:12AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 12. Wees waaksaam. Verstandige mense loop oop oë deur die lewe en soek skuiling in gevaar. Naïewe en onervare mense sien die gevaar nie raak nie, en moet die prys betaal.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS