Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 313

Spreuke 27:11

Bybelteks(te)

11As jy wysheid leer, my seun, sal dit my gelukkig maak

en sal ek kan terugantwoord as ek weer skimpe oor jou hoor.

SPREUKE 27:11AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 11. ‘n Goeie reputasie begin by jou huis. Soos Peterson vertaal: “Become wise, dear child, and make me happy; then nothing the world throws my way will upset me.” (The Message). Dit is ook waar in die geloofsgemeenskap. Vergelyk Paulus se vreugde oor die Tessalonisense se standvastigheid (1 Tess 2:19-20; 3:8).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS