Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 312

Spreuke 27:10

Bybelteks(te)

10Moenie by 'n vriend wat al jou pa se vriend was, verbygaan

na jou broer se huis toe as jy moeilikheid het nie:

'n buurman wat naby is, is meer werd as 'n broer wat ver is.

SPREUKE 27:10AFR83Maak oop in die Bybelleser

Vers 10. ‘n Buurman wat naby is, is meer werd as ‘n broer wat ver is, Veral as dié reeds ‘n vriend van jou pa was. Langdurige vriendskappe met jou bure kan vir jou regtig baie werd wees (vgl Spr 18:24 – ‘n vriend kan nader aan jou wees as ‘n broer).

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS