Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 307

Spreuke 26:28

Bybelteks(te)

28'n Leuenaar haat dié wat hy seermaak;

'n vleier bewerk 'n ander se ondergang.

SPREUKE 26:28AFR83Maak oop in die Bybelleser

Tema 14 – Leuens is haatspraak.

Leuens (‘n vals tong) en vleitaal (‘n gladde mond) is Bybels gesproke haatspraak. Dit het albei ‘n destruktiewe uitwerking, want dit verdraai doelbewus die waarheid. Die valsheid van leuens verbrysel iemand deur verdagmaking. Die skynheiligheid van vleitaal bewerk jou ondergang deur misleiding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS