Bible Society of South Africa

Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 306

Spreuke 26:27

Bybelteks(te)

27Wie 'n gat vir 'n ander grawe, val self daarin;

die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom.

SPREUKE 26:27AFR83Maak oop in die Bybelleser

Tema 13 – ‘n Dwaas val in die gat wat hy vir iemand anders grawe.

Hy wat probeer om iemand te laat val – ‘n gat vir hom grawe – sal self daarin val (vgl Spr 28:10). Hy wat probeer om iemand te vernietig – ‘n klip op hom rol – sal self vernietig word. Die beginsel hieragter staan bekend as die lex talionis – die wet van vergelding.

Bible Society of South Africav.4.18.14
VOLG ONS